Startpagina | Over deze site | Contact
U bevindt zich hier: Startpagina » Invloed » Letteren » Inspiratie en navolging

A. Fouché

A. Fouché, Afrikaans auteur, onderging eveneens Khayyáms invloed getuige de volgende beschrijving van een van zijn werken:

"Abraham Fouché, wat reeds in 1938 met 'n bundel Kleuterklankies debuteer, publiseer in Tiende van die oes (1956) - 'n titel ontleen aan W.L. Penning - verse oor die duister wat die mens se bestaan bedreig, die verganklikheid van alles en die natuurskoonheid (in die besonder woestynlandskappe) waarin die mens hom 'n oomblik lank kan verloor, terwyl 'n ‘carpe diem’-gees in aansluiting by Omar Khayyám en ander Oosterlinge uit heelparty gedigte spreek."

Bron: J.C. Kannemeyer. Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur 2. Pretoria, Kaapstad, Johannesburg, 1983.